Welkom by Bianca Pienaar se Webblad

Bianca De Bruyn, sangeres, mamma, grafiese ontwerper, mev Suid-Afrika finalis en sakevrou is ‘n go-getter wat haar deur niks laat onderkry nie. Bianca is al baie jare ‘n inwoner van die Noorde en bedryf nou haar musiekskool, Platinum Musiek, by NG Kerk Florandia in Pretoria-Noord. 


 

Musiek is die taal van ons emosies.  Dit open geheime van die lewe, bring  vrede en afskaffing van twis. Platinum Musiek Akademie is al 15 jaar betrokke by ontwikkeling van jong talent. 
Ons is hier om te leer, te motiveer, te inspireer, te lei en te bou.


Ons bied sang en klawerbord aan. Ons span hande saam ATKV - Platinum Musiek Akademie het reeds 7 toekenings ontvang vir bevordering van taal en kultuur.

 

 


Simply Designz is 14 jaar deel van Bianca Pienaar waar sy maatskapye riglyne gee om hul besighede na die volgende vlak te neem. Met haar kreatiewe vaardigheid verleen sy grafiese hulp soos handelsmerke te ontwerpe, webblaaie  en meer

Loer gerus na www.simplydesignz.co.za